Sublethal Logo Koop Installeerders Vrae Oor Sublethal Kontak

Toets ‘n Afstandgeweer

Afstandgewere bestaan al dekades vir militêre gebruik, maar dit is nou eers, danksy die verlaging van onderdele pryse, dat bekostigbare afstandgewere nou die openbare mark betree.

Ons kom na jou sodat jy ‘n afstandgeweer kan toets en besluit of dit die regte oplossing vir jou is. Die demonstrasie model is ‘n afstandgeweer wat ten volle in werkende orde is. Hierdie afstandgeweer is sowat 2.7meter van die grond af op ‘n voertuig gemonteer (vaste gewere hoort ten minste 6m van die grond af gemonteer word) Die gebruiker kry hier ‘n gevoel vir hoe die afstandgeweer werk.

Sublethal remote gun demo vehicle
Demonstrasie voertuig vir Sublethal Afstandgewere.

Jy kan ‘n afstandgeweer toets om dit gewoond te raak en dan ‘n ingeligte besluit oor jou sekuriteit maak. Geen opleiding word verlang, Sublethal afstandgewere is baie maklik om te gebruik.

 

Gebruik hierdie form as u ‘n demonstrasie verlang. 
Ons sal jou laat weet wanneer ons in die nabyheid is.

Naam:
Selfoon:
Epos:
Naaste dorp/voorstad:
Boodskap: