Sublethal Logo Koop Installeerders Vrae Oor Sublethal Kontak

Plaasanvalle in Suid Afrika

Ten spyte van wat die politici sê is daar oorweldigende bewyse van plaasaanvalle in Suid Afrika. Sublethal PTY LTD was spesifiek geskep om Suid Afrika weer veilig teen geweld en misdaad te maak.

Regs: ‘n Afstandgeweer van Sublethal, Suid Afrika. Gebruik Sublethal gewere om gewapende misdadigers van plase af te jaag sonder om jou eie veiligheid op prys te stel. Sublethal afstandgewere is koste effektief en skiet ‘n nie-dodelike koeël wat die misdadiger baie pyn veroorsaak. Lees meer oor afstand gewere

 

2018 Plaasaanvalle in Suid Afrika

Krokodilspruit farm workers attacked

2 farmworkers injured, The female victim was hit in the face with a bat.

Farmers attacked in Glückstadt in northern KwaZulu-Natal

Farm blitz, 5 attacks in 2 days

Honingnestkranspad, Zusterstroom, Kameeldrift, Addo and Bela Bela hit.

Primkop Plaasaanval

Bejaarde paartjie in hul huis naby Wit Rivier, Mpumalangs geskiet. 4 verdagtes November 2018

Porterville plaasaanval

Paartjie op hul plaas in plaasaanval beseer.

Polisie sukses! Verdagtes in plaasaanvalle gearresteer

Polisie arresteer 4 verdagtes na plaasaanval in Burgersdorp, Oos Kaap. Desember 2018

Plaasaanvallers skuldig bevind

2 mans is lewensvonnise gedien vir die moord op 77jaar oue Friedel Filter (2016)

Hierdie bladsy is op 5 Desember 2018 opgedateer.