Sublethal Logo Koop Installeerders Vrae Oor Sublethal Kontak

Oor Sublethal

 

Sublethal ontwerp en vervaardig gevorderde selfverdedingsisteme.
Die maatskappy is in 2018 in Johannesburg, Suid Afrika gestig.

Missie: Hou Suid Afrikaners veilig

Die probleem: Hoe om geweldadige misdaad in Suid Afrika te bekamp.

Hoë mure, elektriese heinings, PIR sensors en CCTV hinder hulle skaars. Afstandgewere jaag hulle weg. Die antwoord is dus vanselfsprekend.

Waar word afstandgewere vervaardig?

Sublethal Afstandgewere is in Suid Afrika ontwikkel vir Suid Afrikaanse omstandighede en wette. Die staal dele van die afstandgeweer is in Suid Afrika met laser gesny vir presiesheid.

Die hoofwapen is ‘n Burgerlike verfbalgeweer (in Taiwan vervaardig). Meeste van die elektroniese komponente is internasionaal vervaardig. Die afstandgeweer word in Suid Afrika aanmekaar gesit.

‘n Suid Afrikaanse sekuriteits oplossing vir Suid Afrikaanse omstandighede!

 

Hierdie bladsy is op 8 Januarie 2019 opgedateer.